Hi
I started trading yesterday. Why is my name and detail not added?
I started trading yesterday. Why is my name and detail not added?
Zobrazit všechny komentáře 4
Ek is 'n Afrikaansonderwyser. Het vir 3.5 maande lank voor my rekenaar gesit en leer hoe om hierdie te doen. Is heerlik vir my. Iets heeltemal anders as gewone skoolgee. Raak nou moeg vir skoolhou. Besluit as ek aftree gaan hierdie my nuwe beroep wees. Ek wil ook nou ander mense leer hoe om dit te doen. Glad nie so intimiderend soos mens altyd gedink het nie.
Hi